Anriët
Name: Anriët
Short description of yourself: Elke mens het sy eie unieke kreatiwiteit gebedde in homself. Ek het die gawe om dit raak te sien, jou te lei om jou kreatiwiteit te ontdek of dalk te her-ontdek! En kreatiwiteit is NIE die vermoe om prentjie te teken NIE! dit strek ver verby hierdie perke.
Specializes in…:
Kunsterapie
Kreatiwiteitsterapie
Choose a category: Gauteng, Western Cape