Dr Mike
Name: Dr Mike
Short description of yourself: Pastorale terapeut en geestelike begeleiding. Ek het ‘n PhD by Tukkies behaal in Missiologie en het ‘n nagraadse diploma in funksionele terapie by Perspektief behaal. Ek is ‘n voltydse predikant van die NG Kerk en doen pastorale terapie met jongmense en volwassenes op gereelde basis.
Specializes in…:
Funksionele terapie
Huweliksberading
Geestelike begeleiding
Choose a category: Functional Therapist, Kwazulu Natal, Marriage Counseling, Pastoral Therapist