Dalene

Dalene
Province: Western Cape
City/Town: Kaapstad
Name: Dalene
Surname: Tomlinson
Short description of yourself: Ek het in 1980 my graad in Maatskaplike Werk by Hugenote Kollege ontvang. Ek het sederdien in Nelspruit, Pretoria en Swellendam gewerk. Ek werk tans in Kaapstad in die Bejaardesorg veld. Voorheen het ek algemene gesinsorgdienste gelewer, ook bejaardesorg en dan ook spesifiek verslawingsorg. Ek spits my graag toe op pastorale berading, aangesien ek ‘n onuitputlike belangstelling het in hoe die persoon in nood na liggaam, siel en gees kan herstel en weer volkome mens kan wees.
Specializes in…:

Bejaardesorg
Gesinsorgdienste
Verslawingsorg
Pastorale berading

Choose a category: ,
Business Phone Number: 082 4992294

Stuck with life's problems? Heal, grow and experience life to the fullest again!