Mev. Bernadette

Mev. Bernadette
Province: Free State
City/Town: Kroonstad
Name: Mev. Bernadette
Surname: Griesel
Short description of yourself: Ek het my kursus in 2009 voltooi. Ek is tans geskei. Ek werk ook nie op die oomblik nie. Ek is ‘n ouma van twee pragtige kleinkinders, ‘n dogtertjie en ‘n seuntjie. Ek het na my egskeiding besef hoeveel mense daar is wat deur dieselfde trauma gaan. En ek het ‘n passie om mense te help om die seer van verlies te kan hanteer. Dis nie altyd maklik nie en almal het nie die gawe of kennis om dit te kan oorkom nie. Daarom wil ek daar wees in sulke situasies. Mense op die regte manier te kan help om daardeur te kom. Ek het self ook al baie trauma in my lewe beleef en weet dus hoe dit voel. Ek voel die Here het dit op my pad geplaas om sodoende andere te kan help om verlies op die regte manier te verwerk en nie die verkeerde uitweg te kies nie.
Specializes in…:

Verlies van ‘n geliefde
Selfmoord pogings

Choose a category: ,
Business Phone Number: 0788418238
Email address: cbcwsw192014@gmail.com

Stuck with life's problems? Heal, grow and experience life to the fullest again!