Pastoor Leon

Pastoor Leon
Province: Limpopo
City/Town: Hoedspruit
Name: Pastoor Leon
Surname: Erasmus
Short description of yourself: Voltyds in pastorale bediening vir afgelope 22 jaar. Tans Pastoor van Lewende Water Gemeente Hoedspruit met eie Christen Skool (ACE). My passie is om die mens, as gesonde wese, te sien funksioneer in verhoudings. Ek geniet my betrokkenheid in die gemeenskap.
Specializes in…:

Pastorale Berading
Jeug Berading
Huweliks Berading
Lewensverrykings- Kursusse

 

Stuck with life's problems? Heal, grow and experience life to the fullest again!