Stefanie

Stefanie
Province: Mpumalanga
City/Town: Delmas
Name: Stefanie
Surname: Van der Merwe
Short description of yourself: EK IS ‘N VOLTYDSE TRAUMA BERADER BY DELMAS SAPD VICTIM SUPPORT CENTRE EN DOEN BERADING AAN LEERDERS BY DIE HOËRSKOOL WAAR EK ‘N ONDERWYSER IS IN LEWENSORIENTERING, INLIGTINGS TEGNOLOGIE EN REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE.
EK IS DEEL VAN DIE GEMEENTE WAARVAN EK LIDMAAT IS, SE BERADINGSPAN.
NAGRAADSE KWALIFIKASIE: INDUSTRIËLE SIELKUNDE
TRAUMA BERADING DIPLOMA
HOLISTIC PSYCOLOGY SERTIFIKAAT
Specializes in…:

Emosionele en geestelike trauma berading
Kognitiewe psigoterapie

Business Phone Number: 0824921929

Stuck with life's problems? Heal, grow and experience life to the fullest again!