Cecile
Name: Cecile
Short description of yourself: Ek is n ouma van 7 met vier getroude kinders
Het Siekunde Honn gedoen en daarna pastorale beradings nagraads by perspektief
My passie le in verhoudings verryking veral waar jong getroude mense vasgevang word in die verantwoordelikhede van die moderne lewe, en mekaar “verloor in die proses.
Ek het ook ‘n huweliksvoorligting- en beradingskurses by Unisa gedoen.

Specializes in…:
Verhoudingsverryking
Huweliksberading
Huweliksvoorbereiding
Choose a category: Counseling, Marriage Counseling, Pastoral Therapist, Western Cape