Dr. Stella
Name: Dr. Stella
Short description of yourself: Ek is n voltydse navorser by fakulteit teologie NWU Potchefstroom asook n pastorale berader. My spesialiteitsveld is seksueel afwykende gedrag en ek werk ook met slagoffers. As spesialis op hierdie gebied het ek al verskeie referate onder andere in Oxford gelewer.
Ek doen bewusmakingsveldtogte en my boek “kinder MOET beskerm word” – wat ouers oor die seksualiteit van hulle kinders behoort te weet, het verlede jaar verskein. Ek glo in n holistiese aanslag en werk nou saam met ander spesialiste op hierdie gebied.

Specializes in…:
Seksueel afwykende gedrag
Huweliksterapie
Egskeidingsterapie
Spelterapie.
Choose a category: Counseling, Gauteng, Marriage Counseling, Pastoral Therapist, Play Therapist