Elize
Name: Elize
Short description of yourself: MA Berading:(Gesondheidsorg); Funksionele Terapeut; ILS (Inner Life Skills) Life Coach & NLP Coach Practitioner; Wellness Coaching
Specializes in…:
Life Coaching (ILS)
Wellness coaching –
Assessering en aanbeveling van basiese voedingsbehoeftes
Begeleiding in dieët- en leefstylaanpassings; vitamiene-,minerale-, en kruie asook ander aanvullings
Spesialiseer in aanwending van beide verbale en NIE-verbale terapie tydens alle genoemde prosesse
Begeleiding na ‘n diagnose van ‘n kroniese siektetoestand en maak gebruik van alle bogenoemde spesialistegnieke, maar die totale mens word in ag geneem.In samewerking met ‘n nodige multi-dissiplenere span
Choose a category: Gauteng, Life Coach