Me Marietjie
Name: Me Marietjie
Short description of yourself: Ek het ‘n Meestersgraad in Maatskaplike werk en parktiseer die afgelope ses jaar as terapeut by die Aurora Sentrum in Bloemfontein. Die sentrum het binne en buite pasiënt behandeling vir persone wat middels misbruik. Verder bied ons spesialiteits dienste aan adolosente met afhanklikheid in ons jeugsentrum.
Specializes in…:
Alkohol en dwelm afhanklikheid
Chemiese Afhanklikheid
Choose a category: Counseling, Free State, Social Worker