Me Wena
Name: Me Wena
Short description of yourself: Ek is ʼn diensgedrewe persoon wat ʼn nuwe geleentheid soek om my roeping in diens van die Here uit te leef. God het my geseën met die gawe om met mense te werk en spesifiek in ʼn ondersteunende en motiveringsrol. Ek hou van nuwe uitdagings. Ek hou daarvan om aan die hand van God se woord en die beginsels wat in die Bybel geleer word, volhoubare, praktiese, kreatiewe oplossings vir probleme te soek. My passie is om mense te leer ken, te verstaan en te help om te word wie hulle reeds in God is.
Specializes in…:
Ekometriese assesering
Depressie
Probleme met self persepsie
Loopbaanbeplanning
Choose a category: Career Planning, Ecometric Assessments, Gauteng