Ps. Estellé
Name: Ps. Estellé
Short description of yourself: My passie is mense. Ek het 21 jaar atletiek afgerig en het Nasionale kleure verwerf in afrigting en is ʼn gekwalifiseerde IAAF skeidsregter. In die afrigtingstydperk het ek eerstehandse kennis opgedoen ten opsigte van menseverhoudings en die dinamiek van die individu, groepe, gesinne en die gemeenskap. Ek is ʼn geordende leraar en het die afgelope 7 jaar ʼn Christen gemeente bedien wat deel was van TCN. Uit hierdie sending het die Rut Vrouebediening gevloei.
Ek is lief vir die Woord, hou van lees en vind dit gemaklik om met individue en groepe te werk. Deur die gawe van lering en bemoediging is ek prakties, verdraagsaam, ernstig en het ’n passie om mense te leer hoe om die Woord prakties toe te pas eerder as om stil te staan by dogmatiese sienings. Dit is belangrik om God se wil uit te voer en ek glo dat Sy Woord die antwoord het vir elke probleem.

Specializes in…:
Vroueberading
Pastorale Terapie
Spelterapie
Loopbaanbeplanning
Ekometriese Assessering
Kinder- en Volwasse Funksionering/ Assessering
Christelike Lewenstylafrigting
Dissipelskapopleiding
Leierskapsontwikkeling van primêre- en sekondêre skoolkinders
Ouerskapbegeleiding
Choose a category: Career Planning, Counseling, Ecometric Assessments, Limpopo, Marriage Counseling, Mpumalanga, Pastoral Therapist, Play Therapist