Theresa

Province: Gauteng
City/Town: Pretoria
Name: Theresa
Surname: Human
Short description of yourself: Ek is ‘n passie vol oor my beroep en ‘n mens wat ‘n groot hart het vir mense met seer. Ek is ‘n mamma van 2 kinders en baie trots op wat die Here in hul lewe gedoen het. Ek is ook baie bly vir die pad wat die Here met my gestap het, anders sou ek verseker nie kon verstaan waardeer mense gaan nie. Ek het nie net die kopkennis nie maar het ook die ervaring van wat seer aan ‘n mens se lewe kan doen as jy nie gou genoeg werk maar daarmee nie.
Specializes in…:

Enige iemand wat deur seer gaan en nie die lig indie donker tonnel kan sien nie.

Choose a category: ,
Business Phone Number: 072 0550 468

Stuck with life's problems? Heal, grow and experience life to the fullest again!